|
|
Die gevolge van tieners se windverwaaide lewens is rampspoedig (Gr8-12) (2-2.5min)
Produknommer
GA015
Die gevolge van tieners se windverwaaide lewens is rampspoedig
Die gevolge van tiener-rebellie is dat ons soms die pad byster raak.
Vir 'n wyle word ons uitsig belemmer deur groepsdruk, gryp ons na die strooihalm van opkikkers
en verslawende middels, en blameer ons die wêreld resessie vir ons benarde posisie.
Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte 2 - 2.5 min
Groepsredenaars Spreker no 2
|