|
|
Groep - Mense en verhoudings is die oorsaak van tieners se Tsunani lewens (Gr8-12) (3-3.5min)
Produknommer
GA014
Mense en verhoudings is die oorsaak van tieners se Tsunani lewens
“Soms voel mens jy sien net bittergousblom en Gifmelkbos” soos George Weideman dit beskryf.
Die lewe is vol Bitterbekke en Gifappels wie se missie dit is om 'n tiener se kop deurmekaar te waai.
Volgens my mening, is mense en verhoudings die oorsaak van tieners se Tsunami-lewe.
Groep Redenaars - Spreker 1
Geskik vir Graad 8 - 12
Lengte 3 - 3.5 min
|