|
|
Groep - Op die see van die lewe moet 'n tiener se skip toegerus wees (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
Produknommer
GA012
Op die see van die lewe moet 'n tiener se skip toegerus wees
Om Kaptein van jou eie lewens-skip te wees, beteken om verantwoordelikheid vir jou eie lewe te aanvaar.
Die kompas wat 'n tiener se rigting bepaal is sy geloof en waardesisteem.
'n Skip wat toegerus is met reddingsbote en -gordels, verseker 'n veilige tuiskoms.
Gr 8 - 12
3 - 3.5 min
|