Groep - Tieners sukkel om die regte lewenskip te kies (Gr 8 - 12) (2 - 2.5min)
 

Groep - Tieners sukkel om die regte lewenskip te kies (Gr 8 - 12) (2 - 2.5min)

Produknommer GA011

Tieners sukkel om die regte lewenskip te kies

Die Rhapsody plesierboot se flitsende disko-ligte en polsende ritmes draai 'n tiener vas in 'n maalkolk van pret en plesier.

Die jetski van groepsdruk en bewys dat jy inpas, kan tieners van koers af pluk.

Die oorlog by die huis waarteen 'n tiener nie gepanser is nie, kan hom oorboord laat spring en dalk nog laat verdrink in die proses.....

Gr 8 - 12

2 - 2.5 min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review