|
|
Groep - As jy wag dat jou spreekwoordelike skip moet kom, gaan die lewe by jou verby (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
Produknommer
GA010
As jy wag dat jou spreekwoordelike skip moet kom, gaan die lewe by jou verby
Hou op wag dat jou skip moet kom!
Aanvaar dat almal in dieselfde bootjie is en moet bespaar!
Begin by besnoeiing op luukshede.
En sien die ressesie as 'n uitdaging en nie as 'n struikelblok nie!
Gr 8 - 12
3 - 3.5 min
|