Groep - Baie tieners sukkel om die skip van die lewe op koers te hou (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
 

Groep - Baie tieners sukkel om die skip van die lewe op koers te hou (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)

Produknommer GA009

Baie tieners sukkel om die skip van die lewe op koers te hou

A-hoi! (Marco).... A-hoi! (res) Span die seile..... lig die anker...!!

James Huneker – die ontdekkingsreisiger – het gesê: 'n Skip is nie gemaak om in die hawe te lê nie!

'n Skip moet die oop see invaar en moet toegerus wees met 'n bemanning wat die stormgolwe sowel as die windstiltes kan hanteer.

Baie tieners sukkel om die skip van die lewe op koers te hou.

Gr 8 - 12

3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review