|
|
Groep - Kinders gryp die dag met gretige handjies (Gr 8 - 12) (2 - 2.5min)
Produknommer
GA006
Kinders gryp die dag met gretige handjies
Kinders besit die vermoë om elke dag te gryp en dit vas te hou,
want hulle speel met oorgawe,
hul vlieg weg na Kamma-land en ontglip so die harde werklikheid.
Hulle omtower die aaklige seerkry van die lewe in sprokies,
waar almal gelukkig saamlewe vir ewig en ewig.
Groeps Praatjie vir Gr 8 - 12
2 - 2.5 min
|