|
|
Groep - Hou dit vas hierdie dag (Gr 8 - 12) (2 - 2.5min)
Produknommer
GA005
Hou dit vas hierdie dag
Hou dit vas hierdie dag, Of laat dit vir ewig deur jou vingers glip…..
Spreker 1 is oortuig daarvan dat kinders die vermoë het om elke dag vas te gryp met hulle taai-toffie-handjies.
Spreker 2 is van mening dat tieners hul vergryp aan die dag, en so die lewe mis.
En Spreker 3 sê dat volwassenes besef dat hulle elke dag moet gryp en vashou, maar dit nie altyd regkry nie.
Gr 8 - 12
2 - 2.5 min
|