|
|
Groep - Grootouers voel nog diensbaar as hul kleinkinders bereid is om 'n paar passies saam met hul te dans (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
Produknommer
GA004
Grootouers voel nog diensbaar as hul kleinkinders bereid is om 'n paar passies saam met hul te dans
Wees geduldig met oupa en ouma en laat hul steeds diensbaar voel.
Aanvaar die geskenke en bederf met ope arms – al is dit hoe onortodoks!
Verstaan hul frustrasie met die monsteragtige selfone, rekenaars en digitale kameras,
en sit maar die rap-musiek harder wanneer ouma se gepreek begin.
Groeps Praatjie vir Gr 8 - 12
3 - 3.5 min
|