|
|
Groep - Om te rap met oupa en ouma beteken nie om op hul tone te trap nie (Gr 8 - 12) (3 - 3.5min)
Produknommer
GA001
Om te rap met oupa en ouma beteken nie om op hul tone te trap nie
Oumensies se beste dae is verby, Hulle bewegings is gestremd, en hul skrale pensioentjie is skaars genoeg om liggaam en siel aan die lewe te hou.
Hulle kinders gee hulle grys hare, en al wat hulle lewe die moeite werd maak, is hulle...... KLEINKINDERS!
Gr 8 - 12
3 - 3.5 min
|