|
|
|
|
Registreer as 'n Redenaars Afrigter
Produknommer
AF0001
Registreer as 'n Redenaars Afrigter
Vir slegs R200 per jaar, sal ons jou besonderhede op die webwerf lys, vir alle belangstellende ouers en redenaars-sprekers om jou direk te kontak vir afrigting.
Ons kry elke maand talle versoeke van regoor die hele land, vir verwysings na goeie redenaars afrigters en kan nie self aan die aanvraag voldoen nie.
Om jou 'n idee te gee: in Jan 2010 het ons meer as 2000 unieke besoekers op ons webwerf gehad
Terme en voorwaardes:
1. Jy moet alreeds 'n ervare Redenaars Afrigter wees met meer as 2 jaar ondervinding (ons reputasie is op die spel as ons mense na jou verwys)
2. Jy mag nie in kompetisie met ons dienste staan nie
3. Indien jy jou eie webwerf het, sal ons graag die skakel op ons webwerf plaas as jy dieselfde vir ons doen
4. Jou registrasie is geldig vir een jaar vanaf aanvang en is vooruitbetaalbaar
|
|
|