‘n Kameraflits word maklik ‘n woedeblits (Gr 1-3) (2-2.5min)
 

‘n Kameraflits word maklik ‘n woedeblits (Gr 1-3) (2-2.5min)

Produknommer A1456
Lekker is net ‘n vinger lank. ‘n Kameraflits word maklik ‘n woedeblits. Beroemde mense is nooit alleen nie. In die kollig kan jy nie ‘n voet verkeerd sit nie. En saam die blink liggies kom die stink stories. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min
    Lys Prys R 280.00
    Jou Prys R 180.00
    You Save R 100.00
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review