|
|
Papierherwinning kan 'n dennewoud van 'n gewisse dood red (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
Produknommer
A0553
Papierherwinning kan 'n dennewoud van 'n gewisse dood reg
Ons moet onsself nie om die bos lei deur ter dink dat herwinning nie ons verantwoordelikheid is nie – dit is!
Ons moet saam werk om lewensredders in plaas van moordenaars van ons dennewoude wees!
Dis maklik, dis moontlik, dis binne ons elkeen se bereik.
Ons moet net begin DOEN! |
|
Geskik vir Gr 4 - 7.
Lengte: 3 - 3.5 min
|