Ouers is 'n bedreigde spesie, daarom moet hulle herwin word (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)
 

Ouers is 'n bedreigde spesie, daarom moet hulle herwin word (Gr 4 - 7) (3 - 3.5min)

Produknommer A0552

Ouers is 'n bedreigde spesie, daarom moet hulle herwin word

Ouers is die grootste enkele invloed op ‘n kind se lewe!

Wat ‘n voorreg om goeie ouers soos ons s’n te hê.

MAAR – ongelukkig is goeie ouers, soos die wat hier sit, is ‘n bedreigde spesie.

Die gemiddelde ouer van vandag hou hul besig met rommel soos die TV en Internet, in plaas daarvan om tyd te maak vir hulle gesin.

Hulle stel nie altyd die voorbeeld van wat reg en verkeerd is nie.

En hulle besoedel ‘n kind se wêreld met kru taal.

Geskik vir Gr 4 - 7.

Lengte: 3 - 3.5 min

    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review