Verbeelding is 'n skatkis vol sprokies(Gr4-7) (2-2.5min)
 

Verbeelding is 'n skatkis vol sprokies(Gr4-7) (2-2.5min)

Produknommer A0480

Verbeelding is 'n skatkis vol sprokies

Fluit fluit my storie is uit....!

Maar nou begin die harde werklikheid:

Kinders in huisgesinne waar konflik is, voel soos Aspoestertjie wat stief behandel word.

Kompetisie is gif vir kinders, en maats het hul monde vol oor kinders se doen en late.

Daarom is 'n kind se enigste wens, om weg te vlug na Sprokiesland.....

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte vd toespraak ~ 2 - 2.5 min
    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review