Suid-Afrikaners is uniek (Gr4 � 7) (3 - 3.5 min )
Produknommer
A0444
Suid-Afrikaners is uniek, en hulle sing uit volle bors: �Ons is nog plesierig, en ons is nog lief vir jou, Suid-Afrika!� My mense kan Boerekos en wyn maak van hoogstaande gehalte. Hulle is vasbyters en trots op hulle land se geskiedenis en toekoms. En hulle is ook sportmanne en -vroue wat op w�reld forum met die bestes kan kompeteer.
|