Oupas en Oumas is meer toegeeflik as ouers (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)
Produknommer
A0443
n Joodse spreekwoord s�: �Liewe Jesus kon nie orals wees nie, daarom het hy ma's gemaak.� Volgens my mening is ma's heeltemal te besig en afwesig - Daarom het hy oumas en oupas gemaak! Hulle sorg dan jou soettand kos kry. Hulle het baie tyd om met jou te speel en aandag aan jou probleme te gee. Hulle dissipline is regverdig en hulle glo aan �versagtende omstandighede�.
|