Ouers is 'n bedreigde spesie (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)
 

Ouers is 'n bedreigde spesie (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)

Produknommer A0442

Ouers is 'n bedreigde spesie

Ouers is besig om soos die kul-kunstenaar, David Copperfield, verdwynings-toertjies uit te voer.

Ons kinders kry alles wat ons harte begeer, behalwe dit wat ons die nodigste het, nl. tyd en aandag.

Met skoolwerk verdien ouers volpunte, maar hulle dop die toets van werklike belangstelling in hul kinders se doen en late.

Liefde en dissipline gaan hand aan hand, maar ouers verkies om kinders hul sin te gee en die pad van die minste weerstand te stap.

Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak 2 - 2.5 min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review