Ouers is katte wat jy nie sonder handskoene aanpak nie (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)
 

Ouers is katte wat jy nie sonder handskoene aanpak nie (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)

Produknommer A0441

Ouers is katte wat jy nie sonder handskoene aanpak nie

Hulle glo aan reëls en regulasies en dissipline.

Hulle duld geen kattekwaad as jou maats by jou kuier nie.

En hulle skerp oë mis niks nie

- Jy kan letterlik niks doen sonder dat hulle weet waarmee jy besig is nie...!

Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak 2 - 2.5 min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review