Ons het sonde met die bure (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)
Produknommer
A0439
Ons het sonde met die bure
'n Joodse spreekwoord sê: "Vra eers uit oor die bure, en koop dan die huis."
Om sonde met die bure te hê, is 'n nagmerrie.
Sommiges se diere-versameling se gekef en slagysters maak die lewe onuithoudbaar.
Ander se luide gepraat en oorverdowende musiek maak dat jy met oorpluisies moet rondloop,
en ander se neuse is so lank dat hulle oor alles wat jy doen, 'n eiertjie te lê het.
Geskik vir Graad 1 - 3
lengte vd toespraak ~ 2 - 2.5 min
|