My mense sluit ander in en nie uit nie (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)
 

My mense sluit ander in en nie uit nie (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)

Produknommer A0438

My mense sluit ander in en nie uit nie
 

Ek is trots om te sê: My mense sluit ander in en nie uit nie.

Ek is deel van 'n reënboognasie, en 'n geur van kulture wat ek respekteer.

Ek en my maats doen dinge saam en speel nooit "sit-in-die-hoekie" nie!

As vriende help en troos ons mekaar.

Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak ~ 2 - 2.5 min
    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review