My gesin is soos Eno's (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)
 

My gesin is soos Eno's (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)

Produknommer A0437

My gesin is soos Eno's 

Eno's is nou nie die lekkerste drankie onder die son nie,

maar dit bring verligting van sooibrand se brandpyn.

My gesin is my Eno's in die lewe.

Hulle beskerm my teen die boelies wat soos 'n wind in jou borskas vassteek.

My gesin is borrelend - net soos Eno's - en saam het ons baie pret en plesier.

My gesin is ook my preserveermiddel en beskerm my teen die seerkry van die lewe.

Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak ~ 2 - 2.5 min
    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review