Ma's se grootste wens is om weg te loop (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)
 

Ma's se grootste wens is om weg te loop (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)

Produknommer A0436

Ma's se grootste wens is om weg te loop

Kan iemand nie kits-ma's maak nie?

Dan kan ek my ma bietjie afgee, en hoef sy nie te bedank nie!

Ek verstaan ma's het nie 'n maklike lewe nie.

Kinders is veeleisend en regte kermkouse, die huishouding se take hou nooit op nie,

en werksdruk maak 'n ma se wiele pap.

Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak ~ 2 - 2.5 min
    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review