Ma is slimmer as Pa (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)
 

Ma is slimmer as Pa (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)

Produknommer A0435

Ma is slimmer as Pa

Ek wil nou nie op iemand se tone trap nie, maar Ma's is baaaie slimmer as Pa's.

Hulle kan huishou EN vir die gesin sorg. Hulle kan die horlosie uitoorlê en tyd hê vir alles en almal.

Hulle weet hoe om met geld te werk, en verstaan wanneer 'n kind liefde en aandag nodig het.

Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak ~ 2 - 2.5 min
    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review