Familie maak die lewe die moeite werd (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)
Produknommer
A0434
Familie maak die lewe die moeite werd
Want hulle hou jou lewenskip op koers.
Pa dissiplineer en hou die pot aan die kook.
Ma vou jou toe met liefde en troos as die lewe jou stief behandel.
Sussie speel 'n hond uit 'n bos, maar speel ook soms klikkie-klik-bek.
Boetie red jou uit gevaar, maar is soms vol draadwerk.
Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak ~ 2-2.5 min
|