Mense se gedagtes verklap hulle vrese (Gr4 - 7) (2 - 2.5 min)
 

Mense se gedagtes verklap hulle vrese (Gr4 - 7) (2 - 2.5 min)

Produknommer A0433

Mense se gedagtes verklap hulle vrese

'n Mens se gedagtes bepaal jou leefwyse.

As jy in jou kop kwaai gedagtes koester, sal jy met die verkeerde voet uit die bed opstaan.

Kinders gebruik hul gedagtes om weg te vlug van die slegte en onaangename dinge in die lewe.

Grootmense ontleed alles wat met hulle gebeur, en nie gebeur nie, in hulle koppe.

Oumense verdwaal partykeer in hul herinneringe en die verlede, en so gaan die lewe by hulle verby.

Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte vd toespraak 2 - 2.5 min

    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review