Vandag se kinders ruim nie hul kamers op nie (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)
Produknommer
A0432
Vandag se kinders ruim nie hul kamers op nie
TV-kyk en rekenaar speletjies is baie lekkerder.
Ons is bederf, want die huiswerker, stofsuier en skottelgoedwasser kan die gemors opruim.
Dit is ouers se plig om kinders te leer om verantwoordelike take soos jou kamer opruim, te verrig.
Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak ~ 2 - 2.5 min
|