Maats mors met 'n mens (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)
Produknommer
A0430
Maats mors met 'n mens
Die whêlakapêla-soort gee my 'n kramp.
Hul spot jou tot jy voel jy kan slange vang!
Die Klikkie Klikbekke hou daarvan om stories aan te dra,
en jou in die moeilikheid te bring.
Die Sherlock Holmese ondersoek en ontleed jou lewe met 'n vergrootglas.
Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak ~ 2 - 2.5 min
|