Kinders word daarvan beskuldig dat hulle tyd mors (Gr1 - 3) (3 - 3.5 min (4min))
 

Kinders word daarvan beskuldig dat hulle tyd mors (Gr1 - 3) (3 - 3.5 min (4min))

Produknommer A0429

Kinders word daarvan beskuldig dat hulle tyd mors

"Wolf, wolf, hoe laat is dit?" is 'n speletjie wat kinders HAAT.

Ons verstaan dat ouers en grootmense deur die tikkende wysers van die horlosie regeer word,

maar hou op om ons daarvan te beskuldig dat ons julle tyd mors!

Ons moet speel en fantaseer om normaal te ontwikkel.

Skool moet pret en nie 'n straf wees nie.

Buitemuurse aktiwiteite is veronderstel om geleenthede te bied -

NIE om ons in te sluk soos die wolf met ouma gedoen het nie....!

Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak ~ 3 - 3.5min
    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review