Kinders is Morsjorse 2 (Gr1 - 3) (3 - 3.5 min (4min))
Produknommer
A0427
Kinders is Morsjorse
Kinders is morsjorse en maak van die aarde 'n ashoop.
By die skool pas hulle nie hul klere op nie, en rommel lê die hele skoolgrond en klaskamers vol.
En huise lyk soos 'n slagveld van alles wat rondlê.
Volgens my mening is die enigste oplossing om kinders te beboet.
Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak ~ 3 - 3.5 min
|