Kinders is Morsjorse (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)
Produknommer
A0426
Kinders is Morsjorse
Dit het tyd geword dat ons die Jorse wat so mors aan die kraag gryp en uitsmyt.
Kinders mors oral in die huis en leer nie om skoon te maak nie.
By die skool lyk dit soos 'n vullishoop van al die rommel en gemors.
Die rede is dat kinders te lui is om hul eie gemors op te ruim,
want hulle word bederf as daar altyd iemand is wat agter hulle opruim.
Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak ~ 2 - 2.5 min
|