Kinders is bedorwe brokkies en daarom mors hulle geleenthede (Gr4-7) (2 - 2.5 min)
 

Kinders is bedorwe brokkies en daarom mors hulle geleenthede (Gr4-7) (2 - 2.5 min)

Produknommer A0424

Kinders is bedorwe brokkies en daarom mors hulle geleenthede

Eintlik is dit vandag die ouers, en nie ons kinders wat op die rooi tapyt moet verskyn!

Ouers bederf kinders en leer hul nie om alle geleenthede aan te gryp, en nie te mors nie.

Kinders mors geld op luukshede en vind fout met alles.

Kinders mors hul tyd en talente deur heeldag voor die kyk-kassie te lê.

En kinders manipuleer hul ouers om te spring as hulle hul vingers klap.

Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte vd toespraak ~ 2-2.5 min
    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review