Hou op mors en red jou omgewing (Gr1 - 3) (3 - 3.5 min)
 

Hou op mors en red jou omgewing (Gr1 - 3) (3 - 3.5 min)

Produknommer A0423

Hou op mors en red jou omgewing

Moeder Natuur is kwaad. Die mens mors met haar omgewing.

Rommel word oral gestrooi en laat ons leefwêreld soos 'n ashoop lyk.

Lugbesoedeling veroorsaak gesondheidsprobleme.

Bome word afgekap en so word ons suurstof-voorraad verminder.

Water word gemors en besoedel asof die mens dit nie nodig het om aan die lewe te bly nie.

Geskik vir Graad 1 - 3

Lengte vd toespraak ~ 3 - 3.5 min
    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review