Die TV mors met 'n kind se lewe (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)
 

Die TV mors met 'n kind se lewe (Gr1 - 3) (2 - 2.5 min)

Produknommer A0422

Die TV mors met 'n kind se lewe

Dit is 'n ontwisbare feit. Die TV mors met 'n kind se lewe!

Kosbare tyd word voor die TV verspeel.

'n Kind se breinselle ontwikkel nie voor die TV nie.

En die stoelpatatte word baie gewigtig, omdat hulle nie oefening kry nie...!

Geskik vir graad 1 - 3

Lengte vd toespraak ~ 2 - 2.5 min
    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review