Die klein reëls-mannetjie op 'n kind se skouer mors sy lewe op (Gr1 - 3) (3 - 3.5 min)
Produknommer
A0421
Die klein reëls-mannetjie op 'n kind se skouer mors sy lewe op
Die reëls-mannetjie op 'n kind se skouer mors sy lewe op, want hy is 'n regte pretbederwer.
As hy sy mond oopmaak, is dit net reëls, reëls, reëls.
Op die sportveld moet 'n kind volgens die boek speel.
Op die skoolbanke kan 'n kind nie eers asem haal tussen al die reëls en regulasies nie,
en by die huis moet jy Mnr. En Mej. Perfek wees.
Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak ~ 3 - 3.5 min
|