Bure mors met 'n mens se privaatheid (Gr 4 - 7) (4 min +)
Produknommer
A0420
Bure mors met 'n mens se privaatheid
Wat het geword van goeie buurmanskap?
Bure mors met 'n mens se privaatheid.
Die geraas van die bure en hul dieretuin dryf 'n mens teen die mure uit.
Duistere dinge broei uit wanneer daar bende-bende gespeel word.
Bemoeisieke klikbekke maak die lewe onaangenaam,
en kattekwaad ontaard in kriminele gedrag.
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte vd toespraak ~ 4 min +
|