Woorde is die grootste sondebok as dit kom by misverstande (Gr4-7) (4 min +)
 

Woorde is die grootste sondebok as dit kom by misverstande (Gr4-7) (4 min +)

Produknommer A0419

Woorde is die grootste sondebok as dit kom by misverstande

Solank as wat die mensdom bestaan, sal daar misverstande wees,

en sal die mens veral WOORDE inspan om hierdie misdade mee te pleeg.

Seermaak-woorde word met genot gebruik om mense se siele te deurboor soos 'n missiel 'n oorlogtenk deurboor....

Dinamiet-woorde sweep op, en lei tot hewige ontploffings en misverstande.

Die Hoera-skree-ers verlustig hulle daarin as veral 'n tiener tot 'n val kom, want dan beland jy in die groep se mag.

Die Ysblokkies weier botweg om te praat, want hulle trek terug en sny hulle af van 'n wêreld waar woorde-bombardering 'n mens vernietig.

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte vd toespraak ~ 4 min +
    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review