Maats maak 'n kind se lewensreis interessant (Gr 4 - 7) (3 - 3.5 min)
 

Maats maak 'n kind se lewensreis interessant (Gr 4 - 7) (3 - 3.5 min)

Produknommer A0418

Maats maak 'n kind se lewensreis interessant

Elke kind het vriende nodig om jou lewens-reis interessant te maak.

Party maak jou reis aangenaam, en ander laat jou motor onklaar raak.

Die Snip-vriende snuffel al jou foute en tekortkominge uit.

Die Skattebolle is jou buffer teen die probleme van die lewe.

Mnr. en mej. Slim-Jan, probeer jou van die pad af help met hul slimpraatjies,

en die Superhelde kom tot jou redding as jy in die moeilikheid is.

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte vd toespraak 3 - 3.5 min
    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review