Speelgoed is 'n kind se beste speelmaat (Gr1 - 3) (3 - 3.5 min)
 

Speelgoed is 'n kind se beste speelmaat (Gr1 - 3) (3 - 3.5 min)

Produknommer A0416

Speelgoed is 'n kind se beste speelmaat

Hulle gooi jou nooit op die ashoop soos 'n ou paar vrot pantoffels nie.

'n Speelding is 'n troosmiddel as jy bang of ontsteld is.

Hulle het respek vir jou, en sal jou nooit boelie nie.

Rekenaarspeletjies is ook deel van ons bestaan, en leer ons baie vaardighede.

Rolspel in die pophuis help ons om speel-speel die lewe te verken.

Geskik vir graad 1 - 3
Lengte vd toespraak ~ 3 - 3.5 min
    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review