Ouers geniet dit om 'n stokkie voor lekker goed te steek (Gr1-3) (3-3.5min)
 

Ouers geniet dit om 'n stokkie voor lekker goed te steek (Gr1-3) (3-3.5min)

Produknommer A0415

Ouers geniet dit om 'n stokkie voor lekker goed te steek 


Kinders is verslaaf aan TV en strokiesprente, maar ouers sê dit maak van ons Sofapokketjies!

Kinders is mal oor speel, maar grootmense bederf ons pret en jaag ons aan om klaar te kry.

Kinders geniet dit om buite te speel, maar ouers sien sonsteek, ontvoering en doktersrekeninge.

Kinders hou van koop, maar ouers het 'n obsessie oor die resessie...

Geskik vir Graad 1 - 3

Lengte vd toespraak 3 - 3.5 min
    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review