|
|
Maats maak die lewe partytjie-lekker (Gr1-3) (2-2.5min)
Produknommer
A0414
Maats maak die lewe partytjie-lekker
Dit is lekker om maats te hê, want hulle laat jou spesiaal voel.
Hulle sorg vir pret as julle onskuldige kattekwaad aanvang,
en hulle bars nie in jou gesig nie, maar sweef saam met jou hoog bo in die lug.
Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak 2 - 2.5 min
|