Kind-wees is lekker (Gr1-3) (3-3.5min)
 

Kind-wees is lekker (Gr1-3) (3-3.5min)

Produknommer A0413

Kind-wees is lekker

'n Kind hoef hom nie dood te werk nie en kan partykeer sommer net in 'n sofa-pokkeltjie verander!

Kinders lê nie nagte wakker oor geld en die huis se begroting wat nie klop nie, want die spaarvarkie is mos vol.

Kinders se vriende het geen bybedoelings met hul vriendskap nie -

Geskik vir Graa 1 - 3

Lengte vd toespraak 3 - 3.5 min
    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review