Dit is onregverdig dat lekker goed altyd verbode is! (Gr 1-3) (2-2.5min)
 

Dit is onregverdig dat lekker goed altyd verbode is! (Gr 1-3) (2-2.5min)

Produknommer A0412

Dit is onregverdig dat lekker goed altyd verbode is!

Dit is onregverdig dat alles wat vir 'n kind lekker is altyd verbode is.

Ons mag nie lekkers eet nie, want dit maak ons vet.

Ons mag nie buite speel nie, want die skelms gaan ons vang.

Ons mag nie grootmens-grootmens speel nie, want Ma se goed verniel en kry voete.

Geskik vir Graad 1 - 3

Lengte vd toespraak 2 - 2.5 min
    Lys Prys R 248.40
    Jou Prys R 124.20
    You Save R 124.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review