Dit is lekker om 'n Suid-Afrikaner te wees! (Gr1-3) (3-3.5min)
 

Dit is lekker om 'n Suid-Afrikaner te wees! (Gr1-3) (3-3.5min)

Produknommer A0411

Dit is lekker om 'n Suid-Afrikaner te wees!

Ek is 'n Boerseun en dit is lekker om in Suid-Afrika te bly, want dit is 'n land van sonskyn, natuurskoon, en braaivleis!

Alles wat wiele het, is vir 'n man lekker om mee te speel en te ry.

Om voor die rekenaar te sit en speletjies te speel, of voor die TV om animasie-prente te kyk, is 'n fees!

Geskik vir Graad 1 - 3

Lengte vd toespraak 3 - 3.5 min
    Lys Prys R 356.40
    Jou Prys R 178.20
    You Save R 178.20
    Quantity
     

    Kliënte Kommentaar


    Write A Review