Dit is lekker om 'n kind te wees (Gr1-3) (2-2.5min)
Produknommer
A0410
Dit is lekker om 'n kind te wees
Sjokolade, roomys en gemorskos is net 'n bedreiging as jy 'n grootmens is.
Speel is nog deel van jou lewe en in Kammaland maak JY die reëls.
Jy mag maar pret hê en 'n paar kwaaijongstreke aanvang, ongeag die gevolge....
Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak 2 - 2.5 min
|