Die lewe ry skoppelmaai met 'n kind (Gr1-3) (2-2.5min)
Produknommer
A0408
Die lewe ry skoppelmaai met 'n kind
Dit is kinders se voorreg om te kan skaterlag en op die skoppelmaai van die lewe te ry.
Kinders is nie bang om te waag nie, want hulle het ouers wat vir hulle sorg, liefde gee, en hulle beskerm.
Kinders swaai na Droomland waar niks en niemand hul lewe kan versuur nie.
Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak 2 - 2.5 min
|