|
|
Kinders hoef nie al hul groente te eet nie (Gr1-3) (2-2.5min)
Produknommer
A0407
Kinders hoef nie al hul groente te eet nie
Kos is ‘n keuse.
Daarom kies kinders om nie al hul groente te eet nie.
Ouers wat met kinders baklei oor groente-eet, maak van die tafel ‘n slagveld.
Kinders vergryp hul juis dan aan snoepgoed.
Ouers stel ook nie die voorbeeld vir gesonde eetgewoontes nie.
Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak 2 - 2.5 min
|