Hansie en Grietjie se lekker goedhuis is verbode (Gr1-3) (2-2.5min)
Produknommer
A0406
Hansie en Grietjie se lekker goedhuis is verbode
Lekkergoed maak 'n mens se tande vrot.
Te veel suiker verswak jou konsentrasie, en maak jou moeg.
Dit maak van jou 'n vet potjie-rol, dit gee jou 'n pap bek en mond sonder tande as jy oud is, en dit maak jou batterye heeltemal pap, sodat jy permanent moeg is en nie kan konsentreer nie.
Geskik vir Graad 1 - 3
Lengte vd toespraak 2 - 2.5 min
|