Gemorskos is die moderne mens se stapelvoedsel (Gr4-7) (3-3.5min)
Produknommer
A0405
Gemorskos is die moderne mens se stapelvoedsel
Ons moet eerder ons eetgewoontes en lewenstyl verander.
Ouers moet die voorbeeld stel – Ma moet maar weer haar voorskootjie uithaal en pa moet sy slaaiblare eet.
Die TV moet afgeskakel word en die trapfietse moet afgestof word.
Wanneer kinders trauma beleef, moet hulle berading ontvang en nie met ‘n pak skyfies en blok sjokolade getroos word nie!
Geskik vir Graad 4 - 7
Lengte vd toespraak 3 - 3.5 min
|