Dit is die klein duwweltjies op die lewenspad wat die seerste steek
 
Dit is die klein duwweltjies op die lewenspad wat die seerste steek

Produknommer A0404

Dit is die klein duwweltjies op die lewenspad wat die seerste steek

Familielede is gedurig in mekaar se hare oor irriterende gewoontes.

By die skool kompeteer leerders en onderwysers oor wie kan die mislikste wees.

Op die paaie is dit chaos met slaggate, toeters en vuvuzela's.

En 'n inkopietog is geen plesier meer nie.

Geskik vir Graad 4 - 7

Lengte vd toespraak 4 min +
 
    Lys Prys R 410.40
    Jou Prys R 205.20
    You Save R 205.20
    Quantity
     
    Kliënte Kommentaar

    Write A Review